.
 

Knysna

KNYSNA: Knysna hou van 23 September tot 1 Oktober n kosfees, Gastronomica. Die tema is van die grond na die bord. Besoekers kan in werksessies en demonstrasies afles leer van enige denkbare gereg van gesoflstikeerde vytgangmaaltye tot organiese plaasprodukte. Daar sal ook modevertonings gehou en musiek gemaak word. Vir meer inhigting skakel ~ (044)3025749 of gaan na die webtuiste www.gastronomicakny.co.za

 

Site designed and hosted by S2 Web Solutions.